Ons Huis Trust Logo

Ons Huis Trust - Activity Centre for Mentally Disabled, Pretoria

Assisting mentally handicapped children to live and work as normally as possible within the community.

Address
583 Vampire Street
Elarduspark
Pretoria
Gauteng
South Africa
Mon - Fri
8:00 - 17:00 - GMT+2



Your Location
Flag of South Africa Cape Town, Western Cape, South Africa, Africa
Your Browser
Unknown Crawler Unknown Unknown Crawler Unknown
Your OS
Unknown Unknown Unknown Unknown

IP Address
35.172.100.232

Ons Huis Trust - A home and activity centre for mentally disabled adults in Pretoria.


Our Huise : Miernes

MIERNES

583 VAMPIRE STREET

In May 2007, ONS HUIS Charity Trust bought a second house, thus realising a dream of the ONS HUIS project. This house serves as a workplace and activity centre. Participants can now experience leaving home in the morning and spending the day at work. This miracle would not have been possible without the generous contributions and donations that poured in from the participating congregations.

In April 2009, 20 people moved into 'Miernes' where various activities take place to contribute to the participants; development in various areas of their lives.

Our first Christmas Market at the new centre was a great success and made possible by the wonderful contributions of time and donations by members of the community.

Please visit us and enjoy a cup of tea with the busy 'ants'.

MIERNES

583 VAMPIRE STREET

In Mei 2007 koop ONS HUIS-Liefdadigheidstrust 'n tweede huis en die volgende droom van ONS HUIS-projek word waar. Hierdie huis dien as werkplek en aktiwiteitsentrum vir die deelnemers. Nou sal die deelnemers ook die ervaring kan h� om hulle tuiste die oggend te verlaat en die dag by die werkplek deur te bring. Hierdie wonderwerk kon net gebeur deur die vrygewige bydraes en donasies wat ingestroom het uit die gemeentes.

In April 2008 neem 20 deelnemers intrek by die "Miernes" waar verskeie aktiwiteite plaasvind wat tot die algemene ontwikkeling van die deelnemers bydra.

Ons eerste Kersmark by die nuwe sentrum was 'n groot sukses. Weereens bewerkstellig deur die wonderlike bydraes van tyd en donasies van die gemeenskap.

Kom besoek ons en geniet 'n koppie tee saam die werkende "Miere".


Ons Huise : Luilekker

LUILEKKER

560 ALOUETTE STREET

We currently have 11 adults, the House Parents and Assistant. There is still vacancies for 2 men and 2 ladies between the ages of 18 tot 35.

They go to their respective homes twice a month.

The House Parents often take them for outings during the weekends.

LUILEKKER

560 ALOUETTE STREET

Tans woon hier 11 volwassenes saam met die Huisouers en Assistent. Ons het inwoning be-skikbaar vir 2 mans en 2 dames tussen die ouderdomme van 18 tot 35 jaar.

Die inwoners gaan twee naweke 'n maand na hulle ouers of voogde.

Tydens in-naweke gaan hulle gereeld op uitstappies.